Skip navigation.
and we are working TOGETHER so that MANY MORE can "Praise God"

Registreer asb sodat dit makliker is om die website skoon te hou van die vyand se "gemors"

Hoekom?

(Dit beteken dat ons dan nie jou bydraes hoef te skei van die vyand se gemors nie , want hy probeer sy bes om wat God mee besig is, te kelder hier.

Jou bydraes kom dan outomaties direk deur en ons "manual" werk word ligter gemaak, want ons probeer om hier alles "skoon" en tot eer van die Here te hou.)

Dankie by voorbaat, dat jy so wil help en dit makliker maak vir ons om deel te bly van wat die Here besig is om te doen!

Sien ook die engelse verduidelikking Keeping this site "clean" from "nonsense" of the enemy, is a huge daily manual task! Why?

Your rating: None (14 votes)

Nuwe registrasie

Ek wil net my besonderhede deurgee sodat ek deel kan wees van die wenspan wat na Jesus streef. Goeie werk, goeie werk. God sal julle almal Seën.

Hoe om hier op die platform te registreer

Willem
Dankie vir jou aanmoediging aan ons almal.

Om op hierdie platform te registreer is maklik. "Click" net op hierdie "link" http://www.crossconnections.net/user/register
Vul jou besonderhede in en 'n epos sal jou bereik. In die epos "click" jy net op die verifieer "link" en jy is dan geregistreer. (Gewoonlik verander almal net hul "password" na iets wat hulle maklik kan onthou.)

Jy is baie welkom want, ons werk hier almal saam om die Here groot te maak en te Prys.

Ons gebruik as riglyn dat so 90% positief en opbouend is.

Sien daarna uit om jou beter te leer ken.

Dankie Here dat Herlewing begin het!

JESUS IS MY HEER EN EK DANK GOD DAT HY BESIG IS MET HERLEWING IN ONS LAND SUID AFRIKA

D. M. V.  SY GEES  Smile

Uit Auckland NZ sien ons die werking van die Heilige Gees in SA

Ons sit in Auckland NZ en dis wonderlik om die werking van die Heilige Gees in SA te sien. Ons sit hier met die hoop dat ons weer eendag na n hervormde SA kan terugkeer.

Geloof in God

Baie dankie vir die werk wat deur u gedoen word.  Vir myself, ek het Potatoes gesien so drie weke gelede vir die eerste keer. My binneste het geleef toe ek dit klaar gekyk het.  Daardeur het ek weereens besef hoe Groot ons Vader is. Hoe absoluut getrou en so baie Lief vir ons. Alle eer aan HOm.

Bid net asseblief vir my en my kinders asseblief.

Seenwense.

Marie

Post new comment

(If you're a human, don't change the following field)
Your first name.
The content of this field is kept private and will not be shown publicly.
CAPTCHA
This question is for testing whether you are a HUMAN visitor posting the comment or NOT. (PLease make sure you receive the "Queue for moderation" message to say that you have passed this Human test.