As jy hierdie boodskap kan lees dan vra ons mooi:
Registreer asb. hier
(Hoekom?)
Why registering help us to Keep Site clean
Thanks for understanding.
|
and we are working TOGETHER so that MANY MORE can "Praise God"
|
If you can see this message, then please register
As jy hierdie boodskap kan lees dan vra ons mooi: Why registering help us to Keep Site clean Thanks for understanding. New groupsNavigationLatest comments ( see Tooltip)
Upcoming 2 eventsRecent blog posts
Recent content
Our newsletter: (Quarterly)Who's newWho's onlineThere are currently 0 users and 1112 guests online.
User loginClick blue "arrows" to expand / contract their menusClick the "Arrow" picture or “menu blocks” headers to expand/contract the options in each, to make your viewing more enjoyable.
|
Ons Afrikaanse Artikels hierWAKKER VISIOEN – VERBREEKTE VERBOND – 22/05/2010Submitted by Hugo Steyn on Sun, 2010/05/23 - 9:10pm
Hierdie visioen is vir die “Boerevolk”, die nasate van die Voortrekkers wat by Bloedrivier n verbond met God aangegaan het. Om die visioen beter te verstaan moet dit gelees word saam met die ander visioene en profesie en waarskuwings reeds ontvang vir die Boerevolk, Afrikaner en Suidlander soos gepubliseer op hierdie website. Visioen: Ek sien n gebreekte glas. Dit is nagmaal wynglas. Ek sien n boeretannie met n kappie op maar dit is donker waar haar gesig moet wees. Dan sien ek n ossewa wat hang oor n afgrond. Die wa hang oor die afgrond asof hy agteruit beweeg het tot op daardie plek. Ek sien n weekskaal waarvan die naald heen en weer ruk. Dan sien ek weer n lee onderstebo nagmaal wynglas wat hang in die lug. n Donker gesiglose gedaante maak sy verskyning. Dit is n swart man met n gaas masker op. . . . Read More ... >>> WAKKER VISIOEN – VERSOENING VERWERP – 20/04/2010Submitted by Hugo Steyn on Sun, 2010/05/23 - 7:53pm
Hierdie visioen is vir die “Boerevolk”, die nasate van die voortrekkers wat by Bloedrivier n verbond met God aangegaan het. Wanneer ek myself sien in n visioen soos hierdie een dan verteenwoordig ek die “Boerevolk” in die visioen. Om die visioen beter te verstaan moet dit gelees word saam met die ander visioene en profesie reeds ontvang vir die Boerevolk, Afrikaner en Suidlander soos gepubliseer op hierdie website. . . . Read More ... >>> Mos in die DruiwetrosSubmitted by Skitter on Sun, 2010/05/30 - 5:27pm
So ry ek die langpad want die kortpad is onbegaanbaar vanweë padwerke wat halfpad tot stilstand gekom het oor ‘n bakleiery tussen die kontrakteurs en die Provinsiale regering. Ek maak my boksie Smarties en blikkie Ystee oop . . . Read More ... >>> PROFESIE AAN DIE BOEREVOLK (AFRIKANER) - 30/12/2009 - (English at the end)Submitted by Hugo Steyn on Sat, 2010/03/27 - 12:33am
WAKKER VISIOENE – SWART LEIER STERF – 18/04/2010, 27/04/2010 en 04/04/1915Submitted by Hugo Steyn on Tue, 2010/04/27 - 5:32pm
Hiedie stuk gaan oor twee visioene wat ek van Die Here ontvang het, wat Hy daarmee wil se en hoe dit aansluit by n visioen wat deur Siener van Rensburg ontvang is. My Visioene: Op 18/04/2010 het ek n wakker visioen van Die Here af ontvang wat beskryf word saam met die PROFESIE AAN DIE SUIDLAND – 19/04/2010 – sien my Blog vir meer inligting. Teen die einde van hierdie visioen sien ek n swart man wat doodgaan. Die man se lyk word gebalsem en uitgestal soos n koning of staatsleier wat uitgestal le op n klein verhogie. Op 27/04/2010 ontvang ek n wakker visioen van Die Here af wat aangaan waar die bogenoemde een gestop het. Die volgende is wat ek gesien het: . . . Read More ... >>> PROFESIE AAN DIE SUIDLAND – 19/04/2010Submitted by Hugo Steyn on Mon, 2010/04/19 - 1:05pm
So se Die HERE Van Die Leerskare. . . . Read More ... >>> ET Angus Sprinkaanleiers en die BoerevolkSubmitted by Skitter on Thu, 2010/04/08 - 9:21am
Maak God ‘n ‘Highway’ ‘n snelweg sonder slaggate Wat ons neem tot by ‘n kerk Die saamstaan van SA Gelowiges Waar Sy Glorie en Teenwoordigheid vir die hele mensdom sigbaar sal wees
Klink dit onwaarskynlik ? Ja, onwaarskynlik vir ‘n mens maar by God is alles moontlik . . . Read More ... >>> AFRIKANER, WIE GAAN JOU BEVRY?Submitted by Karien Hunter on Sat, 2010/01/30 - 1:47pm
Ons moet onsself, as Afrikaners, elkeen individueel en ook korporatief afvra, wat doen ons hier? Party van ons vra selfs die vraag, hoort ons hier in Afrika, ons, die Afrikaners van Afrika? Ons is ook voortdurend in ‘n stryd gewikkel met onsself – wat/wie is ons? Die sekerhede van die verlede waarmee ons 40 plussers mee grootgeword het bestaan doodeenvoudig nie meer nie, en dit wat die jonger geslag by ons hoor inspireer hulle nie juis vir hulle toekoms, in of buite Afrika nie. Ons bou op ‘n verkeerde model en poog om steeds ons identiteit te vind in Afrikaner-Nasionalisme, en dan het ons nog die vermetelheid om dit so ‘n Christelike geurtjie te gee, en te se ‘Christelik-Afrikaans’. Ons poog om die sogenaamde Christelike Nasionale karakter uit te leef ook in ons skole, en ons verwar kultuur met geloof. Jou Afrikanerskap het absoluut niks uit te make met jou Christelike geloof nie. So ook het die feit dat iemand Frans, Zulu, Duits of Chinees is absoluut niks uit te maak met so ‘n persoon se Christelike geloof nie. . . . Read More ... >>> Die StrandlopertjieSubmitted by Andre du Toit on Tue, 2009/11/10 - 1:00pm
Visioen ontvang: Jesus se Koms is NADER as wat mens dink.
MODERNE PSALM 23 - VIR ALMAL WAT WERKSubmitted by DeonDP on Wed, 2009/03/04 - 6:00pmDie HERE is my eintlike Baas Ek kom niks kort nie. HY maak my rustig, Al is daar chaos rondom my. HY bring my by waters waar daar vrede is, al woed die kantoorpolitiek rondom my. . . . Read More ... >>> God stuur een man 3 keer na ons toe. Elke keer met 'n afspraak!Submitted by Alta Theron on Mon, 2008/06/09 - 5:30pm
Ons lewens sal na vandag nooit weer dieselfde wees nie, want dit is vandag verryk en aangeraak deur die liefde van ons Hemelse Vader, Jesus Christus en die Heilige Gees . Ons gee God al die eer as ons dit met julle deel.
Vasbyt vir begin 2009 met die versekering dat deurbrake komSubmitted by ServeTheProphetic on Thu, 2008/12/18 - 1:58pm
HTML clipboard God is verseker besig met skuiwe op SY groot wereldskaakbord. Met die rustiger feesgety, vir sommiges, is daar ook meer tyd om te peins oor wat in die wereld en ons land aan die gebeur is. Dis nie aldag dat engele helder oordag verskyn, soos die twee getuienisse hieronder vertel nie. Die slotsom waartoe ek gekom het met die lees daarvan, is dat 2009 nie vir bangbroeke of vir skuld maak, is nie. God is besig met dinge van kosmiese omvang en ons kan nie bekostig om sonder genoeg Heilige-Gees-Olie in ons lampe gevang te word, by die onverwagse koms van ons Verlosser nie. . . . Read More ... >>> Terugvoer: 15 Okt - Spesiale Gebedsdag (Solemn assembly) en verdere gebedspunteSubmitted by Dien_die_Manne on Fri, 2008/10/31 - 5:53pm
Soos wat die dag verloop het, het ek besef dat ons presies doen wat in 2 Kron. 7:14 staan: . . . Read More ... >>>Vir ons dames- "Mighty Men 2008" - Ongelooflike opsomming via Neels JacksonSubmitted by Elsabe Hendriks on Fri, 2008/04/25 - 11:12pmHierdie ongelooflike opsomming gekry per epos en gevoel ons dames kan nou beter verstaan wat die mans beleef het die heel naweek.
These are used to secure the main poles. The four containers you see here are use to carry the 16 main poles. Four per container.
Off loading the tent roof. The tent roof is secured to these and they are hosted up the main poles.
These are used to secure the feet in its position. These are the main poles in their erected state. Sixteen in total.
The team of staff who erect this large tent. If it was not for these cranes and their operators the tent would most likely still be on the ground.
The raised tent from inside. The raised tent. 220 x 110 meters!!
The big tree dwarfed by this enormous tent. . . . Read More ... >>>Het jy al jou huis weggegee? Doen dit!Submitted by Frikkie on Wed, 2008/04/09 - 2:58pm
Die volgende oomblik is daar 'n klop aan die deur en toe hy oopmaak, staan Jesus voor hom. Hy was baie bly om Jesus te sien en nooi hom vriendelik in en vra hom om te sit. Terwyl hulle nog gesels, is daar weer 'n klop aan die deur. Die man maak die deur oop en voor hom staan die Duiwel. . . . Read More ... >>> Gisteraand se braai...Submitted by Skitter on Sun, 2010/03/28 - 10:55pmGisteraand se Braai
Ek gee nie om hoeveel Midmar myle jy geswem het Hoeveel Settler’s Estate wynplase jy bedrink het Hoeveel 2-Oceans jy gedraf En sakke sout of mieliemeel jy deur die Lions geskenk het
Lankmoedig het ek heelaand geluister Nie ‘n woord geuiter . . . Read More ... >>> Angus was in Vanderbijlpark-Hiermee die mooi verslag van Neels JacksenSubmitted by DeonDP on Sat, 2008/08/16 - 12:15pm
'n Splinter nuwe "Mighty Men "Submitted by Johan Nel on Mon, 2008/04/21 - 12:27pmWat in my lewe al gebeur het is niks om op trots te wees nie.Die beste wat wel kon gebeur het is dat God my n vrou gegee het wat ek nie in woorde kan beskryf nie....n Engel van God inderdaad, sy het my oortuig om MMC 08 by te woon Ek staar by my venster uit vanoggend ....nogal mooi die rooi-bruin herfsblare wat grond toe val....laat my dink aan oom Angus se tema ...die before you live .....Johannes 12:24 "dit verseker Ek julle: As n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy n groot oes in" Ek wonder hoeveelkeer het oom Angus al "gesterf" vir sy geloof. Ek het belowe om te sterf vir God en het al my "baggage" voor die voette van Jesus neergele.Ek is n nuwe mens en weet dat die pad vorentoe moeilik gaan wees in die sin van verandering...dalk vriende verloor, nuwe lewnstyl....maar weet jul, ek doen dit nie meer alleen nie Ek is en sal n beter man, pa en seun na die naweek wees ....Dankie oom Angus dat jy soveel keer sterf om wonderlike oeste te verseker vir God. 60 000 + se lewens sal nooit weer die selfde wees nie. Prys die Here Ek sien dan nou selfs die mooi buite raak!! . . . Read More ... >>> Is jy waarlik vry..............................?Submitted by Johan Venter on Wed, 2007/02/14 - 9:29pm
Jesus, die hand van God in werking om volkome genesing aan die mensdom te bring. Wanneer ons aan genesing dink dan het ons as kinders van God en die kerk die geneigheid om te dink aan liggaamlike genesing. Hiervan is daar tog baie voorbeelde in die Woord van God en dit is tog ook waarom Jesus gesterf het. . . . Read More ... >>> |
|
|