As jy hierdie boodskap kan lees dan vra ons mooi:
Registreer asb. hier
(Hoekom?)
Why registering help us to Keep Site clean
Thanks for understanding.
|
and we are working TOGETHER so that MANY MORE can "Praise God"
|
If you can see this message, then please register
As jy hierdie boodskap kan lees dan vra ons mooi: Why registering help us to Keep Site clean Thanks for understanding. New groupsNavigationLatest comments ( see Tooltip)
Upcoming 2 eventsRecent blog posts
Recent content
Our newsletter: (Quarterly)Who's newWho's onlineThere are currently 0 users and 1113 guests online.
User loginClick blue "arrows" to expand / contract their menusClick the "Arrow" picture or “menu blocks” headers to expand/contract the options in each, to make your viewing more enjoyable.
|
Wat maak kookwater aan jou? Ja wat maak die STORMS van die lewe aan jou?
Submitted by ServeTheKingdom on Fri, 2011/06/24 - 11:08am
Toe 'n jong vrou eendag by haar ma huil en moedeloos haar lewe beskryf asof sy net wil handdoek ingooi, neem haar ma haar sonder 'n woord kombuis toe.Daar neem sy drie kastrolle en vul elk met water.
Toe sit sy dit op die stoof en laat dit kook... Twintig minute later skakel sy die plate af. Sy haal die wortels uit die bakkie, toe die eiers en laaste die
heerlike geurige koffie en vra haar dogter: "Wat sien jy?" "Wortels, eiers en koffie," antwoord sy. Die ma laat voel haar toe aan die wortels. Dit was sag gekook. Sy dop 'n eier af en laat haar voel aan die klipharde eier. Daarna skink sy vir haar 'n heelike geurige koffie.
"Elk van die drie het dieselfde krisis deurstaan - "KOKENDE WATER", verduidelik haar ma. "Maar elke een het verskillend gereageer. Die wortel is hard en onverbiddelik die water in, maar dit het sag en swak daaruit gekom. Die eier was broos en sag. Die dun dop het die vloeibare inhoud beskerm. Maar die kookwater het die binnekant verhard. Die gemaalde koffiebone het uniek reageer. In plaas daarvan dat dit verander het, het dit die kookwater waarin dit was verander. "Watter een is jy?" vra sy die dogter. "As krisis en pyn aan jou deur klop, hoe reageer jy? Soos die eier, die wortel of die koffieboon?" Baie mense swig onder die druk van krisisse en word kragteloos. Ander lyk oënskynlik maar nog net dieselfde van buite, maar binnekant is dit kliphard. Sal dit nie wonderlik wees as ons soos die koffiebone kan reageer nie?" Mag jou week soos 'n koppie geurige koffie wees... Dat jy die situasie sal kan verander deurdat jy WEET Jesus is REEDS besig om die krisis of moeilikheid NAMENS jou te hanteer... Mag jy jou koffie die week uit jou piering drink, omdat jou beker oorloop van al God se seëninge in jou lewe. Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!
|
|
|
Post new comment