Skip navigation.
and we are working TOGETHER so that MANY MORE can "Praise God"

Gebedsversoek vir my Huwelik asb?

Sal u asb saam met my bid vir my huwelik se herstel??

Ag gevolg van verkeerde invloede het ek die GROOTSTE fout van my lewe gemaak om my man, Johan te laat gaan .....

Ons sou vandag 11 April 2011 geskei het, en ek dank die Here dat dinge nie so uit gewerk het nie. 

die duiwel het 'n vreeslike houvas op my man met die vrou by wie hy nou is, en sy dreig om selfmoord te pleeg as hy haar wil los ....... 

Ons dogter, Lerisha mis haar Pappa vreeslik baie...... 

Ek het baie berou vir wat ek gedoen het, en ekt my man gevra vir nog 'n kans om dinge reg te stel maar hy is baie hard en koud teenoor my ...... 

ASB ASB help my bid vir 'n versoening in ons Huwelik ?? ons huweliks-herdenking is 01 Mei …….. 

Jesus groete

Leandra

No votes yet

n Werk vir my man

My man, Mark, is nou vir 4 maande sonder werk, hy het n onderhoud gehad vir a moonlike werk, bid asseblief dat die Here vir ons die deur sal oopmaak vir n werk.  Ons het diet dringend nodig.

Post new comment

(If you're a human, don't change the following field)
Your first name.
The content of this field is kept private and will not be shown publicly.
CAPTCHA
This question is for testing whether you are a HUMAN visitor posting the comment or NOT. (PLease make sure you receive the "Queue for moderation" message to say that you have passed this Human test.